Tenopsigtevan

380173157_dd6a416379_s.jpg

    Bly in Pretoria en die wêreld. Getroud. Luv musiek, lewe, my vrou, my vrinne, my space, afrika, die intellektuele, kuns, sport en die kuns van Christenskap. Hoe meer ek tyd spandeer met die lewe hoe meer besef ek als is ‘n gawe en elke dag iets wat ek moet aangryp. Ek reis. Ek sien. Soms staan ek stil en dink. Ek luister. Soms reflekteer ek en skryf dit neer. En hierdie is my blog. Dit alles tenopsigte van my. Nogals snaaks hoe ‘n mens jouself define….itv wat jy gebruik! Anycase….verhoudings define my as jy gewonder het. Wat define jou?