kritiese geloof
Ek soek woorde in my kop om te besluit hoe om te dink oor jonk live se reelings….aan die een kant worry ek my dood daar gaan nie genoeg mense wees nie….ander die ander kant dink ek ‘Here ek moet mos geloof he’….so hoe kry ‘n mens woorde om te beskryf hoe dit voel. aan die een kan wil jy ek nie skort aan blinde vertroue nie….aan die kant wil ek nie onrealities wees nie….i dont know…..ek dink krities gelowig is my ding.
dat dit nodig is….ek dink so…hierdie event…vir jongmense…..vir die ng kerk….vir almal wat dit reel….of mense dit vang? of mense dit glo? of mense dit deel?
sal moet sien…
mag my kollegas ten minste verby die kerkpolitics en die egos kyk na die groter prentjie


Ek was al in sulke dilemmas waar ek bang is ek glo te min maar aan die ander kant wil ek die ruimte laat dat God mag besluit om nie dinge so te laat uitwerk soos ek wil nie. Miskien is die vraag dan eintlik watse verwagting mens moet he^. Wanneer is so iets regtig ‘n sukses? Hoe sien God dit?
Why was this events isolated to only ‘ng kerke’ ? And if it was small with a cosy comfy feel what would be wrong with that? Relationships starts in small groups, in larger groups people act and pretend because our human side kicks in to not be judged…What was the purpose of such an event? I recently spoke to a friend who was lost and didn’t know what the future’s going to give her on her doorstep… she said where ever God leads me…I’ve got a problem with this and i’m yet to get to the bottom of it… It feels as if she gave up..it’s an easy answer to give if you have no clue… It’s about trust I think but do I lack the trust and that is why I have a problem with it or am I a critic? I don’t think we should sit back and wait for God to do something..He is already busy doing His thing, we should get into His story, by standing up, putting on the right gear and walking with God to what He made our passion in our lives. Why are we affraid to do this?
Tom
Sorry for raiding your blog but still need to set up my own…